Sunflora Sonneblomtafels
Die Sunflora-reeks is ontwerp vir vinnige, doeltreffende oes met minder kop- en saadverliese. Sterk gebou, maklik verstelbaar en geskik vir verskeie stropermodelle.
Spesifikasies:
Modelle Sunflora-7 tot Sunflora-17,
werkswydtes van 4,6 m tot 12,07 m,
Gewigte van 1 250–3 090 kg.
Tafelkar opsies ook beskikbaar vir elke tafel.
063 386 8860
083 561 5296
sales@agriabsolute.co.za
+27 63 386 8860