Rhino Speed disc

Who We Are

Description

Category Brand:

Die Rhino Speed Disc Series is ’n swaardiens hoëspoed dis, ontwerp vir vinnige en effektiewe grondbewerking en die inwerk van groot hoeveelhede plantreste.

Met werkbreedtes van 4 m tot 6 m, hidrouliese opvou, 736 mm-skottels en ’n werkdiepte van 15–20 cm, is dit ideaal vir besproeiingslande en swaarder grondtoestande.

Kontak Agri Absolute vir meer oor die produk

Contact

Immanuel Swarts

063 386 8860

Dirk Swarts

083 561 5296

Email Us

sales@agriabsolute.co.za